Senwes Scenario Augustus / September 2015 - Page 8

••• KO L L I G DEUR AUBREY KRUGER AS JY NOU ‘N AGTERMEKAAR PRODUSENT WIL SIEN, IS DEWALD DEMPERS VERSEKER EEN VAN HARTSWATER SE JONG OPKOMENDE PRODUSENTE IN DIÉ OMGEWING. VAN DIE OOMBLIK DAT JY NA ‘N LANG RIT OP DEWALD SE PLAAS KOM, IS DIT DUIDELIK DAT NETJIESE EN PRESIESE BOERDERY SY PASSIE IS, SOOS EK OP DIE PERFEK GEHARKTE GRUIS IN DIE OPRIT NA SY PLAASHUIS REEDS KAN SIEN. 6 Augustus/September 2015 • SENWES Scenario