Senwes Scenario Augustus / September 2015 | Page 7

RESULTATE VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 APRIL 2015 Senwes is ‘n geïntegreerde landboudienstebesigheid geposisioneer in die graanwaardeketting en bied besigheidsoplossings tussen die plaashek en die graanafnemers. Senwes en sy vennote verskaf