Senwes Scenario Augustus / September 2015 | Page 61

T UIN W E N K E E N W IN SKO PE ••• Besoek jou naaste Hinterland-tak vir hierdie en ander winskope. Items hier geadverteer se pryse is geldig vanaf 1 Augustus tot 12 September. Voed vrugtebome met Protek General Fertiliser Vrugtebome wat nou in bloei staan moet met Protek 3:1:5 Algemene Kunsmis gevoed word met 10kg Protek General Fertilizer teen slegs R144.90. Rose en ander blomdraende plante kan nou met Wonder 8:1:5 gevoed word wat blomgroei stimuleer. Begin nou met die maandelikse roetine om die rose met Efekto Rosecare te spuit, of dien die sistemiese Rose Protector van Protek toe. bestuur. Hier kan die Hunter XC 6 Station Outdoor Controller vir R999.00 aangekoop word. nette wat uitgeskeur of beskadig is met alle skadunette teen ‘n korting van 10%. Lasher spitvurk en graaf Tuingereedskap, tuinslange en koppelstukke is vanaf 21 Augustus 2015 op Hinterland se Spring Splash-promosie. Beplan jou aankope om teen die beste pryse in te koop soos grawe en vurke (GRT Digging Spades teen R89.00 en GRT 4 Pronged Welded Garden Fork teen R119.00). Hunter XC 6 Stasierekenaar Diens jou tuinbesproeiingstelsel deur seker te maak dat al die sproeikoppe skoon is, die spuite reggestel is om die beddings optimaal te benat. Oorweeg om ‘n tuinrekenaar aan te skaf, wat jou tuinnatmaakskedule 100% kan ALLE SKADUNET NOU TEEN 10% KORTING BESKIKBAAR! Skadunette moet skoongemaak word, alle plantmateriaal wat oor die winter daarop versamel het, moet afgehaal word en die nette moet skoon gewas word om effektiwiteit te