Senwes Scenario Augustus / September 2015 | Page 52

••• DR UP P E DRUPP ELS LS O P DI D I E DA K V erskeie internasionale weervoorspellingsdienste voorspel ’n El Niño-tipe seisoen vir die komende seisoen. Sulke voorspellings boesem gewoonlik vrees by produsente in omdat droogtes gewoonlik aan El Niñotipe seisoene toegedig word. Wat is ‘n El Niño-tipe seisoen en watter effek het dit in die verlede op mielieproduksie in die tradisionele Senwes gebied gehad? ‘n El Niño-tipe seisoen word gedefinieer as die verwarming van die oppervlaktetemperatuur van die Stille Oseaan indien dit vergelyk word met die langtermyn-temperature. Die Oceanic Niño Index (ONI) het die defacto stan