Senwes Scenario Augustus / September 2015 | Page 47
•••
R UB R IE K
gehad vanweë die
hoë volume eise
wat hanteer is.
In die lig van voorgenoemde
het versekeraars verpligte risikobestuur in plek geplaas deur ‘n
bybetalingstruktuur daar te stel.
RISIKOBESTUURSINSTRUMENTE
Aangesien ‘n bybetalingstruktuur
by die meeste afdelings (brand,
motor, huis, ens.) ‘n gegewe is, is
daar tog ander maniere waarop
die bybetalingstruktuur tot voordeel van die versekerde benut
kan word.
Afkoop van bybetaling
Deur die bybetaling van ‘n
minimale addisionele maandelikse of jaarlikse premie tot
ring teweeggebring word.
Premiekortings van tot soveel
as 40% kan verdien word.
die versekerde item se premie,
kan die basiese bybetaling op
daardie item ‘afgekoop’ word.
Dit beteken byvoorbeeld
dat die normale of basiese
bybetaling in geval van ‘n motoreis, nie deur jou versekerde
betaal hoef te word nie. Let
egter daarop dat dit nie van
toepassing is op die volgende
nie:
• Bestuurder jonger as 25 jaar
• Bestuurder minder as 2 jaar
gelisensieerd
Vrywillige bybetaling
As jy as versekerde die opsie
uitoefen tot ‘n vrywillige
bybetaling soos per jou eie
keuse, met intervalle van
R2 000 tot R20 000, kan
‘n aansienlike premiebespa-
Die verantwoordelikhede van die
versekerde soos in die afgelope
ses artikels bespreek, kom kollektief neer op RISIKOBESTUUR.
Dit is nie ‘n eensydige stel
reëls slegs tot voordeel van die
versekeraar nie, maar dit beskerm
ook die kliënt/versekerde se
regte.
Vir die doeleindes van hierdie
reeks artikels is die Santam Agripolis as riglyn gebruik.
Navrae kan gerig
word aan die outeur
by 018-6331213 of willie.louw
@certisure.co.za óf kontak jou
naaste CertiSure makelaar.
45
Verdien gratis
AgriBonus
punte eksklusief
verkrygbaar
vanaf
K2 Saad
Besproeiing
Koring
2
A
RK
ING
ED
° SE
A
M
DIE ALLES-IN-EEN SAAD VERSKAFFER
Besoek ons gerus:
Posbus 159, Oudtshoorn, 6620, Suid-Afrika
Tel: 018 293 1233
www.saadbemarking.co.za
*Kultivar is tans onder proef en is of sal dan oorweeg word om binnekort ingedien te word vir registrasie.
G
Big Boss* - Westerwold
*DSÀOOHU- Westerwold
Primora - Westerwold
Tetrastar - Westerwold
Agri Hilton - Italiaans
Enhancer - Italiaans
N KAR O
R
KE
Raaigras
I
LE
O
**Allgro koring
kultivar reeks
Eenjarige
M
BE
Elands
SST 374
Koonap**
Senqu**
Matlabas
SST 356
SST 347
SST 387
K
Koring
TIN
Droëland
SA A D
SST 843
SST 884
Duzi**
SST 835
SST 875
Krokodil**
SST 806
CRN 826
SST 866
SST 876
Kariega**
Sabie**
SST 877
KKSB is 'n vennoot van
Agribonus
Tel: 012 843 5660