Senwes Scenario Augustus / September 2015 - Page 39

Jy neem geen kortpaaie met jou boerdery nie; ons sal ook nie. PANNAR bestee baie tyd en moeite aan uitgebreide navorsingsprogramme om jou te help om die hoë opbrengste te verseker wat nodig is om jou vooruitstrewende boerdery in stand te hou. Soos ons witbasterpakket is dit ’n seker keuse vir goeie risikobestuur en optimale opbrengste. ULTRAMODERNE NAVORSING EN ONTWIKKELINGSTEGNOLOGIE GEWASVOORSORG PRESISIEBEPLANNING www.pannar.com infoserve@pannar.co.za 2015/WMAIZE/A/01 GEWASBESKERMINGSBESTUURSPRAKTYKE Saam boer ons vir die toekoms™ ® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2015 PANNAR BPK