Senwes Scenario Augustus / September 2015 | Page 37

HAN D E L S N U U S ••• In die artikel word inligting en vergelykings rakende “tillage” en “no-till” gegee. Taalgewys is dit korrek om na “tillage”, “till” as grondbewerking te verwys asook na “no-till” as nie- of geengrondbewerking. Ook waar die term “no-till”, oftewel nieof geengrondbewerking, oorspronklik vandaan kom, naamlik Suid-Amerika is nie- of geengrondbewerking die regte term omdat hulle daar letterlik nie of geen bewerking by “no-till” het nie en net kan plant. In Suid-Afrika het ons egter heeltemal verskillende grond, klimaat en ander boerdery omstandighede. Hier sal die korrekte benaming vir “no-till” eerder verminderde grondbewerking wees omdat daar wel in ‘n mindere mate grond bewerk word. Vir die korrekte vertaling van hierdie artike