Senwes Scenario Augustus / September 2015 | Page 30
28
RUBR I E K
‘n spesifieke
geval. Ek het een geweer,
naamlik ‘n 30-06, en ek skiet in
die bosveld, asook soms in die
Karoo. Hier wil ek dus vir albei
van my jagplekke voorsiening
kan maak.
Hier sal mens na ‘n vergroting
kyk vir die bos, asook die vlakte.
Dus ‘n vergroting van 4-12 x 50
tot 4-16 x 50. Dié vergroting
is klein genoeg vir die bos en
kan opgestel word na 16 vir die
springbok op 220 m.
Hoe groter die vergroting
hoe hoër die begroting. Maar
onthou, die tweede teleskoop
wat jy koop, is gewoonlik die
duur een. Koop dus reg van die
begin af. Die deursnee voor verskaf ‘n wyer kykveld.
Jy kry ook verskillende teleskoopbuisgroottes van 25 mm,
30 mm en 34 mm. Die meeste
teleskope is nog duim-buise of 25
mm. Hoe groter die buisgrootte
hoe meer lig laat die teleskoop
in en sodoende is die teleskoop
duideliker.
Met nagskiet wil die skuts
gewoonlik 30 mm buise met 50
mm voor hê - sodoende is die
teleskoop baie duideliker.
As jy in die mark is vir ‘n
teleskoop, hou by die bekende
name – die fabrikate is al jare in
CV van Jaco Kruger
Jaco Kruger het sy
nasionale kleure vir
Benchrest skiet
verwerf en het sy
land verskeie kere
verteenwoordig.
Hy is ook ’n aktiewe
SA Jagterslid.
die mark en hulle waarborge is goed.
Onthou weer, die tweede teleskoop
wat jy koop is die duur een - so
koop reg van die begin af.
Hoe beter jy kan sien, hoe beter
kan jy skiet!
Maak gerus ‘n draai by die
Hinterland Wapenwinkels vir die
beste raad deur kundige verkoopspersoneel.
En soos die man in Potchefstroom sê, geniet dit en bewe raak.
Armed, in association
30 000 satisfied clients! Legally
with Martin & Visser
2004 - 2014
*Preferred service provider for
Wildlife Ranching SA
*Offices countrywide
Attorneys, offers for the past
10 years, amongst others,
the following services:
Motivations for:
- any type of firearm license
- accreditations for businesses
- specializing in estate firearms
- import / export of firearms
- renewals
- appeals, etc.
Johan Martin 051-448-6235 / 0833-91-81-80
[email protected] www.legallyarmed.co.za
SLEGS VIR UITWENDIGE DIEREGEBRUIK
Reg.No. G2671 Wet 36/1947
SO V09/18.3.4/1137
•••
BEHEER BOSLUISE, HUIS-, STAL- EN GESIGSVLIEË
EN DOOD OOK LUISE OP BEESTE.
BEHEER BONTBOSLUIS EN ROOIPOOTBOSLUIS
OP SKAPE.
SAMESTELLING:
Sipermetrien 1,5% m/v
Amitras 1,75% m/v
BEHEER
AKKE
AND T 2015
L
R
E
T
ER
BY HIN
TEMB
MOSIE OT 19 SEP
O
R
P
ST
OP
GUSTU
21 AU
Registration holder: Cipla Agrimed (Pty) Ltd, Reg No 2004/021847/07
PO Box 26822, Monument Park, 0105, Pretoria, R.S.A
(0861)247463 / 0861AGRIMED