Senwes Scenario Augustus / September 2015 | Page 24

••• NUUS VAN DIE BELANGHEBBENDES BY DIE 2015 SYNGENTA GRAIN ACADEMY. HIER IS ARRIE MULLER, JOHAN FERREIRA, TOM VAN ROOYEN, ESIAS SCHEEPERS, FANIE JANSEN VAN RENSBURG, JONATHAN FRANCISCO, MAGNUS THEUNISSEN EN CHRIS KLEINGELD. EEN VAN SUID-AFRIKA SE VOORSTE AGRI-SAKEMAATSKAPPYE, SYNGENTA, HET ERKENNING AAN 20 JONG KOMMERSIËLE PRODUSENTE BY HULLE GRADUERING VAN DIE 2015 GRAIN ACADEMY GEGEE. HOE WAS DIÉ SLIM BOERE OPGELEI? it was ‘n drie maande leierskapsprogram om ‘n nuwe generasie produsent met vaardighede toe te rus om landbou uitdagings die hoof te bied. Die gassprekers was Sakkie van Zyl, oud-student van die Grain Academy, Agri SA Toyota Jong Boer van die Jaar vir 2014, met Louw Steytler, voorsitter van Graan SA, Dan Kriek, president van Vrystaat Landbou, en Antonie Delport, besturende direkteur van Syngenta SA. D VENNOOTSKAP Delport sê hier: “In vennootskap met die Universiteit van die Vrystaat en steun van Graan SA is dit vir ons ‘n eer om ons gegradueerdes van 2015 se program geluk te wens.” BAANBREKERS WORD TOEGERUS Steytler voeg by: “Dit hang af van ons, wat passievol oor die landboubedryf is, om die baanbrekers te wees. Dis o