Senwes Scenario Augustus / September 2015 | Page 23

Skoonheid en verstand, vir resultate op die land. PANNAR sonneblombasters is bekend vir stabiele prestasie en goeie risikobestuur. Die pakket sluit ’n volledige reeks basters met die CLEARFIELD® geen asook basters met die CLEARFIELD® PLUS geen in. Boere kan met groot gemoedsrus en vertroue PANNAR se sonneblomreeks aanplant met die wete dat die beste tegnologie in hierdie basters opgesluit lê. ®CLEARFIELD® en CLEARFIELD® PLUS is die geregistreerde handelsmerke van BASF. ULTRAMODERNE NAVORSING EN ONTWIKKELINGSTEGNOLOGIE GEWASVOORSORG PRESISIEBEPLANNING www.pannar.com [email protected] 2015/SUN/A/09 GEWASBESKERMINGSBESTUURSPRAKTYKE Saam boer ons vir die toekoms™ ® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2015 PANNAR BPK