Senwes Scenario Augustus / September 2015 | Page 19
•••
HA N D E L SN UUS
MARTIN VAN ZYL
EN SY SPAN WAT DIE
MYFARM ZONE APPLIKASIE ONTWIKKEL. VAN
LINKS PIETER VAN DER
MERWE, MARTIN, CHRIS
VAN DER WALT, HENNO
BAKKER EN JAAP
COETZER.
S
enwes is tans druk besig om
‘n splinternuwe applikasie
vir produsente te ontwikkel wat
myFarmZone sal heet. Hier kan
produsente uitsien na ‘n alles
omvattende en geïntegreerde
applikasie om hulle plaasbedrywighede te bedryf.
DIE SPAN
Ontmoet die span onder leiding van Groep Bestuurder van
Innovering en Geïntegreerde
Oplossings by Senwes, Martin
van Zyl en sy spanlede, Chris van
der Walt, Jaap Coetzer, Henno
Bakker en Pieter van der Merwe.
WAT BETEKEN DIT PRESIES?
In kort is dit ‘n plaasbestuurstelsel wat alle produsentbedrywighede sal vereenvoudig om
alles van een punt te bedryf.
Daar is reeds verskillende applikasies daar buite. Maar wat
die manne by Senwes Innovering
en Geïntegreerde Oplossings
uniek maak, is dat hulle talle applikasies, waarvan hulle baie self
ontwikkel het, byeenbring. In
kort integrasie.
HOEKOM HET PRODUSENTE
DIT NODIG?
‘n Produsent vandag bestuur ‘n
besigheid van etlike miljoene
rande. Die kern doel van die Applikasie is om vir die Produsent
Intydse Bestuursinligting te gee
wat hom sal help om besluite te
neem.
Waar is begin om myFarmZone te ontwikkel? Van Zyl se
verduideliking: “As jy nie weet
waarnatoe jy gaan nie sal enige
pad jou daar kry.”
Soos voorheen genoem sal
myFarmZone ‘n alles-in-een
applikasie wees. Een van die
applikasies, wat binne-in myFarmZone vervat sal word, was
juis deur Van der Merwe gebou.
’n Weerstasie wat letterlik in
jou handpalm pas en indien
HOE LANK IS DIT AL IN DIE
PYPLYN?
Die manne het eers in April
vanjaar begin eksploreer en nou
is hulle op die drempel om hul
stempel as markleiers in die
geïntegreerde innoveringsmark te
beklemtoon.
massaproduksie volg sal dit nog
meer kompak wees en minder as
R2000 kos en binne bereik van
baie mense wees. Hierdie stelsel
maak deel uit van die talle nuwe
“Machine to Machin