Senwes Scenario Augustus / September 2015 | Page 16

••• 14 NUUS MANNE-AAND Die suksesverhaal tussen Senwes Village Meganisasie en Hoërskool Kroonstad het gegroei met die ondersteuning van die gewilde Manne-aand op Woensdag 8 Julie by die skool en hier het die Kroonstad-tak ook vir spesialis kennis van oud-Bok, Stefan Terblanche gesorg. Terblanche, wat in 37 toetse gespeel het, was die hoofspreker. As Hoof Uitvoerende Beampte van SA Rugby Legends Association, weet hy wat samewerking tussen partye verg. “Die betrokkenheid van Senwes Village Meganisasie by die gemeenskap is deel van ons sosiale verantwoordelikheid,” het Ferdie Pieterse tydens die aand bygevoeg. Die Manne-aand het ook ’n platform geskep en Hoërskool Kroonstad skoolhoof sedert 2012, William Drinkwater, het benadruk hoe intrinsiek belangrik dit is en voer aan dat as landbouskool is hulle dankbaar vir Senwes Village Meganisasie wat elke jaar trekkers reël om te plant. Die nuwe skoolbemarker, Riaan Burger, voer aan dat hy die verhouding sal volhou en ook OU OUD-SPRINGBOK STEFAN TTERBLANCHE BY HOËR SKOOL KKROONSTAD SE MANNE-AAND WAT DEUR SENWES VILLAGE W MEGANISASIE ONDERSTEUN IS. M myle vir die borge sal stap. Vir SSenwes voorsitter van die direksie, Danie Minnaar, is kinders die wenners, so hier word in die toekoms belê. Pieterse sluit aan: “Hierdie kinders gaan binnekort in posisies wees wat weer ons besighede vorentoe sal neem.” Wat Senwes Village Meganisasie egter uit-en-uit regkry, is om hier deur te syfer tot by die leefwyse en kultuurvlak van kliënte om die hart van die gemeenskap te omvou. HR-V. THE ALL-NEW URBAN CROSSOVER 1.5 Comfort CVT from R299 900 incl. VAT Front Fog Lights Bluetooth® 5” Display Audio Cruise Control Electric Parking Brake Honda Auto Klerksdorp Cor Connie & Ada Ave, Adamayview, Klerksdorp • Tel 018 468 7780 Zandre Booysen - 072 241 7128 • Stephan Kaalsen 083 234 7653 Auto Brake Hold