Senwes Scenario Augustus / September 2015 | Page 15
N UUS
Wat doen jy by
CertiSure?
Ek is ‘n korttermynmakelaar wat
die Goudveld en omliggende
areas bedien.
Wat was jou planne na skool
en hoe het jy hul uitgevoer?
Ek het na skool haarkappery
gaan studeer. Na voltooiing van
my studies, het ek besluit om
bietjie die buiteland te gaan
verken. Ek het toe as ontvangsdame vyf jaar in Suid-Amerika
spandeer. Daarna is ek terug na
my tuisdorp, Theunissen, waar
ek ‘n geleentheid in die versekeringsbedryf by CertiSure gekry
het.
Hoe het jou loopbaan
gevorder? Waar het jy
studeer en grootgeword?
Ek het as ‘n assisstent in 2009 vir
‘n makelaar by CertiSure begin
werk en my versekeringstudies
deur Unisa gedoen. In 2012 is
ek toe bevorder tot makelaar op
Theunissen, waar ek grootgeword
het.
Planter Monitor
Seed per 100m per row, seed population
Hectares worked and much more
Easy to install and maintain
Fertiliser and turning of axles
Can be applied to most planters
Real tough, rust and water resistant
Hoe sien jy jou toekoms
binne die maatskappy?
Ek hoop om Theunissen-tak
verder uit te brei en deur ons
dienste en produkte baie meer
kliënte te werf.
Wat is die beste raad wat jy
vir jou kliënte kan gee?
Vergelyk appels met appels. Sorg
dat wanneer jy van versekeraar
verander, jy weet wat die ander
maatskappy jou bied. Let veral
op die verskille in bybetalings,
voorwaardes, uitsluitsels, ens.
Maak seker dat die dag wanneer
jy ‘n eis het, nie die eerste dag is
wat jy besef dat jou premie by
jou nuwe versekeraar dalk goedkoper is, maar dat jy nou ‘n
baie groter bybetaling
het of dalk glad
nie dekking vir ‘n
spesifieke voorval
het nie.
•••
my man. Ek is ook baie lief vir
kosmaak, ek Google enigiets en
alles!
Getroud, kinders, name en
ouderdom?
Ja, ek is getroud met GB
Jordaan, ‘n passer by Senwes, en
ons het nog net een seuntjie van
5 jaar, Christiaan Jordaan. Daar
is niks lekkerder as om na ‘n lang
dag by die kantoor, in daardie