Senwes Scenario August/September 2018 | Page 41

Innoverend Genetika Kwaliteit Die alles-in-een-saadverskaffer Sonneblompakkette vir ekonomiese en volhoubare produksie K2 Saad fokus daarop om produsente by te staan met hul keuse van gewasse ten einde ekonomies en volhoubaar te kan produseer. Die sonneblomreeks sluit onder meer konvensionele kultivars asook basters met beproefde tegnologie in. Vir volhoubare produksie bied K2 Saad dus ‘n volledige sonneblompakket wat nasionaal verkrygbaar is. Kontak gerus jou naaste K2-verteenwoordiger vir meer inligting. Posbus 159, Oudtshoorn, 6620, Suid-Afrika • Tel: 044 203 9800 • Tel: 018 293 1233 • Tel: 010 140 0839 • Tel: 012 252 6849 • www.saadbemarking.co.za Verdien gratis AgriBonus-punte eksklusief verkrygbaar vanaf K2 Saad. KKSB is 'n vennoot van Agribonus. Tel: 012 843 5660.