Senwes Scenario August / September 2016 | Page 13

Villa Crop Protection verleen graag ‘n helpende hand aan mielieboere. Beskerm nóú jou oes – betaal eers in Mei 2017. Die afgelope mielieseisoen was nie maklik vir produsente nie. Daarom bied Villa Crop Protection gedurende September die ‘Villa Vennoot Mielie Pakket’ teen slegs R700 per hektaar (BTW uitgesluit) aan. Dié pakket speel beide voor en na opkoms effektief klaar met eenjarige gras en breëblaar onkruide, snywurms en stronkboorders. Die pakket is spesifiek ontwikkel om aan die oesbeskermingsvereistes vir die Westelike produksieareas te voldoen. Meer belangrik, omdat tye tans moeilik genoeg is, het ons betaling tot Mei 2017 uitgestel. Jy kan dus nóú plant, en later betaal… veilig in die wete dat beide jou oes en jou kontantvloei deur Villa se staatmaker-beskerming beveilig word. Voorraad is beperk is, so plaas nou jou bestelling by enige van dié deelnemende handelaars: Agro Centre • Inteligro • Laeveld Agrochem • BayAgro Nulandis • Oosvaal Landbou • Wenkem SA of besoek villacrop.co.za/mieliepakket Terme en voorwaardes geld. SLEGS IN SEPTEMBER Beskerm nou. Betaal later!