AREAFOKUS | AREA FOCUS
Die Standertonse Konsentrasiekamp.
De Drie Jarigen Oorlog
(1899-1902) word gedenk.
Die Senwes Grainlink kantore in Standerton.
37 | Standerton
‘n belangrike deel van die dorp. Gholf
is een van die oudste sportsoorte en
hier is dit ook die geval. Die Standerton
Buiteklub is in 1904 gestig en het sowat
150 lede, maar het ongelukkig einde
2018 afgebrand. Dan is daar ook ander
klubs soos krieket, tennis, boot, bass,
modelvliegtuie en vir die langasems ‘n
marathonklub, wat die bekende Goldi
4-in-1 Marathon in Maart aanbied. Vir die
kortasems het parkrun SA ook sowat ‘n
jaar terug ‘n tak in die ge-
weste geopen.
Die Kosmoswêreld rond die mie-
lielande en die paaie in hierdie gebied
ook baie mooi af met die verskillende
kleure wat langs die pad gevind word.
Sterkte met die graanbedryf in hierdie
gebied Senwes Grainlink. Laat die tonne
inrol Standerton!
STANDERTON: PERSONEEL
SENWES GRAINLINK: STANDERTON
Waar: Kerkstraat 6A, Standerton.
Kontaknommer: 017 712 1106
NEIL KEMP
Senwes Grainlink:
Streeksgraanbemarkingsadviseur
060 966 6892 • 017 712 1106
[email protected]
40
SENWES SCENARIO | HERFS • AUTUMN 2019
JOLIEN ENGELBRECHT
Senwes Grainlink: Administrasie en
Kontrole
084 514 1988 • 017 632 1106
[email protected]