TUIN
Maak gereed,
die winter is hier!
Dit is April en die tyd van die jaar om
dooie plante uit te haal en om skoon te
maak, tyd om blare te hark en om te sien
hoe die groen stelsel, op sy tyd, plek maak
vir die pragtige kleure van herfs - goud,
bruin en rooi blaarkomberse in elke tuin
en straat. Die oggende raak al koeler en
die natuur herinner ons om reg te maak vir
die winter wat kom.
Lawn Star congratulates Senwes on their
Deur Johan (Dons) Jordaan
Bastion: Groep Bemarkingsbestuurder
D
it is nou belangrik om te onthou dat tuinmaak nie nou
moet stop gedurende die herfs en winter wat voorlê
nie. Herfs is die tyd om jou tuin voor te berei vir die
winter wat kom.
Bome en struike wat gevoelig is vir ryp kan met ryplap toege-
maak word om hulle te beskerm teen die eerste vroeë ryp wat
dikwels in groot dele van Suid-Afrika al middel-April voorkom.
Hiermee saam sal goeie deklaag onder struike en sensitiewe
bome ook help om die grond warmer te hou, asook om die vlak-
ker wortels te beskerm in die koue wintersnagte.
110th birthday.
E : [email protected] Customer Care : 0860-529 678
For our latest innovations and full product range visit
www.lawnstar.co.za
72
SENWES SCENARIO | HERFS 2019
71