Senwes Scenario April / Mei 2019 | Page 64

IN DIE KOMBUIS Klapper/Sjokolade/Koffiekoek Resep deur: www.realfoodliz.com Met Senwes wat in 2019 110 jaar vier, watter beter resep is daar as 'n koekresep, en met die fokus op Brüder Koffie-Roostery met Senwes wat plaaslike besighede op bladsy 60 ondersteun, het ons die twee gekombineer om die Klapper/Sjokolade/Koffiekoek vir julle te bring. Geniet! Voorbereidingstyd: 20 minute Baktyd: 35 minute Bedien 4-6 • 1 teelepel vanielje-ekstrak Bestanddele • ½ teelepel koeksoda • Twee mediumgrootte glas mengbakke en een vierkantige glas bakpan (8"x8") • Klapperolie om bakpan mee te smeer • 4 eiers • ½ koppie volvet klappermerk • ¼ koppie klapperbotter • ½ koppie filterkoffie of espresso, so sterk soos jy verkies • ¼ koppie graad B esdoringstroop (maple syrup) 3. • ½ koppie amandelkoekmeel • ½ koppie + 1 eetlepel klapperkoekmeel 4. • Knippie sout • 1 koppie donkersjokoladebrokkies • ½ koppie onversoete klappervlokkies Metode 1. 2. 5. Voorverhit oond tot 180° C. Voeg eerste 6 bestanddele bymekaar (eiers, klappermelk, klapperbotter, koffie, esdoringstroop en vanielje) in 'n bak. Meng. 110 JAAR! 6. 7. In 'n aparte mengbak, kombineer amandelkoekmeel, klapperkoekmeel, koeksoda en sout. Meng. Voeg vloeistof bietjie-bietjie by droë bestanddele en roer mengsel tot glad. Voeg dan helfte van sjokoladebrokkies by mengsel en roer in. Gooi mengsel in gesmeerde bakpan en maak glad met 'n roerspaan. Gooi klappervlokkies en dan sjokoladebrokkies oor. Bak vir 35 minute en laat afkoel. Voorspoed met u gewaardeerde bydrae tot die gemeenskap. BAIE GELUK AAN SENWES. Saam boer ons vir die toekoms ™ [email protected] www.pannar.com 2019/SENWES/A 62 SENWES SCENARIO | HERFS 2019 TM