Senwes Scenario April / Mei 2019 - Page 49

John Deere “Connected Support” Kry data op jou slimtoestel met JDLink • Monitor masjienfoutkodes • Monitor masjienbewegings, werksgeskiedenis en dokumentasie • Monitor die masjien se skerm • Monitor brandstofvlakke en algemene masjiendata PRESISIE-AD (28) KONTAK JOU NAASTE SENWES EQUIPMENT BEMARKER VIR MEER INLIGTING Breek steeds nuwe grond Landboutegnologie het in die laaste 110 jaar ontwikkel van basiese imple­ mente tot hoogs tegnologiese presisieboerdery – ’n hulpmiddel wat die produsent in staat stel om die optimum opbrengs op belegging te realiseer. Skakel ons inbelsentrum by 018 464 7550/3. A gri rewards equipment