NUUS
44 | 13 Years
Seuns van die Laerskool Tlhabologo na 'n wedstryd.
Tydens die jaar se toernooi het
Sebigi aangedui dat hy dankbaar
is vir die geleentheid wat Senwes
en Noordwes Krieket hom gegee
het.
Tien plaasskole uit die Vrystaat
en Noordwes het aan vanjaar se
toernooi deelgeneem en tydens
die amptelike verwelkoming het
Johan Grobler, Senwes Hoof van
Groep Korporatiewe Bemarking
en Kommunikasie, die seuns
aangemoedig om te "fokus, te
konsentreer en die spel te geniet!”
Johan het bygevoeg dat hulle
soveel as moontlik moet leer sodat
hulle dit terug kan neem na hul
gemeenskappe.
Moenie die volgende uitgawe van
Scenario met die nuus oor die
wenners van die toernooi, mis nie.
vir meer foto's
57
“You cannot afford NOT to use a quantity surveyor”
Senwes, baie geluk met 110 jaar se bydrae tot Suid-Afrika se voedselsekerheid.
Mag julle van krag tot krag gaan.
Ons doen finansiële beplanning en kontrole van ‘n wye verskeidenheid projekte:
grondboonaanlegte, graansilo’s, kantoorblokke, werkswinkels, abattoirs, hoenderplase,
motorhandelaars en universiteitsgeboue.
46
SENWES SCENARIO | HERFS 2019
Tel: 018 468 8501