PRODUSENTFOKUS
Daar is sowat 600 Beefmaster Bonsmaras op die plaas.
"Om te boer is in my bloed, ek het net nie voorheen die kans gehad nie. So
baie mense vandag soek net ’n kans om te kan boer en boerderydenkwyses
aan te leer."
andere ’n suiker- en sojaboonprodusent
is. Hierdie plaashuis van hom is tussen
Standerton en Volksrust geleë, sowat
30 km vanaf Standerton en 55 km vanaf
Volksrust. en 50% op geelmielies fokus en 25% elk
op soja- en suikerbone. En met vleisme-
rino’s en ’n kudde van 600 Beefmaster
Bonsmaras, het hy sy limiet op die grond
bereik.
Hy vertel dat hy in die begin alles self
gedoen het, van ploeg en plant tot trek-
kerdiens. Hy spot soos hy noem dat hy
met ’n oortrokke rekening boer en nou uit-
brei – “FNB het ’n kans op my gevat.” Hy
het niks gehad nie, geen trekkers, plan
ters, geen grond of beeste nie. Hy het wel
so bietjie agtergrond gehad van boerdery
met sy pa Johann wat in Groblersdal met
tabak, saadmielies en ertjies geboer het. Om te groei sal ek meer grond moet
koop om my kudde na 1 000 uit te brei.
Sy raad aan boere in die gebied is om in
gedagte te hou dat vir elke 1 000 hektaar
grond wat jy aankoop, moet jy op sowat
600 hektaar plant met die ander 40% wat
weiding moet wees om ’n suksesvolle
gemengde boerdery op die been te bring.
Die lande betaal jou premie. “Mense sê
grond is deesdae goedkoop. Maar waar
is daardie grond? Gaan soek dit vir my.”
Vir hom is die ander opsie om meer na
Vrede, Memel en Ermelo se kant toe te
boer.
Hy som homself so op: “Om te boer is
in my bloed, ek het net nie voorheen die
kans gehad nie. So baie mense vandag
soek net ’n kans om te kan boer en boer
derydenkwyses aan te leer.” Dis hoekom
hy dieselfde doen om ander personeel
vorentoe te neem. Die boer het nou ’n
punt bereik waar hy 1 300 hektaar plant
SUKSES, WAAGMOED EN UITHOUVER-
MOË
Sy sukses is deels te danke aan die feit
dat hy die basiese beginsels van boer
Senwes Grainlink
streeksgraanbemarkingsadviseur Neil
Kemp en produsent Edzard Biermann.
dery toepas - dit is die kruks. Hy glo ook
in kalk en het die pH-vlakke van die grond
verhoog vanaf 4.3 tot en met vandag se
5.4. Anders as ander produsente, gooi
hy ook kalk op huurgronde en stroop tot
sowat 10 tot 11 ton mielies per hektaar op
van die lande.
Hy het sy plaas by ’n ander produsent
gekoop en het gebewe toe hy daardie tjek
uitskryf, maar nou kyk het net met goeie
herinneringe terug na daardie waagstuk.
“Want dit was ’n groot kans wat ek gevat
het om te besluit om te boer.”
UITDAGINGS
Hy het in totaal 11 nedersettings op sy
plase, wat uitdagend vir die meeste
produsente sal wees. “Ek neem eie-
naarskap oor my plaas.” Hy erken dat dit
problematies kan wees met veldbrande,
diefstal, ensovoorts, maar hy is reg met sy
“dag-en-nag sekuriteitsplanne”. Soos hy
die een diefstal fnuik, steek dit net weer
34
SENWES SCENARIO | HERFS 2019
33