Senwes Scenario April / Mei 2019 | Page 3

senwes Scenario Inhoud REDAKSIE Tema: Oestyd Hoofredakteur: Marlon Abrahams Tel: 018 464 7349 [email protected] Vir die boere bl. 4 Redakteur: Aubrey Kruger Tel: 018 464 7449 [email protected] Senwes by NAMPO bl. 8 Advertensies: Mariëtte Hugo Tel: 018 464 7505 [email protected] Ontwerp en uitleg: Pieter Swanepoel en Mercia Venter [email protected] [email protected] Medewerkers: ds Willie Botha, Ian Bothma, dr Cobus Burger, Frans Dreyer, Johan Le Grange, Kefiloe Manthata, Emmie Pietersen, Jacques Pretorius, Jan Serfontein, Mbali Skosana, Hansie Swanepoel, dr Kobus Swart, Petrus van Staden, Martin van Zyl, Boet van Zyl, dr. Timothy Jenkins en Milanie Vosloo. Subskripsie: Marie Erasmus Tel: 018 464 7568 Faks: 018 464 7772 [email protected] Eienaar: Senwes, Posbus 31, Klerksdorp, 2570 Tel: 018 464 7800 Drukwerk: Typo Tel: 011 402 3468 • Alle regte van die inhoud van Senwes Scenario word voorbehou ingevolge die bepalings van Artikel 12 (7) van die Wet op Outeursreg. • Die eienaar en uitgewer aanvaar nie aanspreek- likheid vir enige uitlatings in advertensies, promosie-artikels of deur medewerkers nie. http://fwd2.co/ScenarioApple Lees die Senwes Scenario aanlyn in Afrikaans en Engels by www. scenario.co.za of http://fwd2.co/ScenarioGoogle laai die Scenario toepassing af. ‘Like’ ons Facebook-blad by facebook.com/ ReadScenario en volg ons op Twitter by @ReadScenario VOORBLAD In hierdie uitgawe fokus ons op oestyd Hittespanning bl. 26 en dis natuurlik Nampotyd. Senwes en Hinterland gaan weer by die 2019 Nampo Oesdag wees. Ons was oor die afgelope tyd druk besig met die verfilming van die volgende Nasie in Gesprek-reeks. Indien jy Nampo gaan besoek en ‘n insetsel of twee gaan bywoon, sal jy ook vir aan- bieder Theo Vorster daar sien. In hierdie uitgawe fokus ons ook op Standerton, met produsent Edzard Biermann in ons visier. Bl. 8, 32, 38.  ALGEMEEN 59 Toer verander leerders se perspektief oor die landboubedryf 60 Koffie: Senwes ondersteun plaaslike besigheid 66 Thobo Trust loods groentetuinprojek by Itokisetseng skool  ARTIKELS  LANDBOUKUNDIG 02 03 03 03 Redakteursbrief: Mahlogonolo a letsatsi la matshalo Senwes Oraloor gehoor Het jy geweet? Interessante Herfs Feite Spotprent: Pieter & Tshepo 12 Innovasie: Oestyd - Is Metingstyd - Voedselnaspeurbaarheid regdeur die waardeketting 32 Produsentfokus: Edzard Biermann 36 Landboukrediet: ‘n Paar feite uit die verlede 38 Areafokus: Standerton stel die standard 40 Areafokus: Standerton personeel 54 Jag: Gister se oomblik 56 Digitaal: Dis tyd vir digitale huishouding 58 Menslike hulpbronne: Ontwikkel potensiaal...oes uitnemendheid!  NUUS 04 Senwes se Vir die Boere 'n treffer! 08 Senwes weer deel van Nampo Oesdag 14 Senwes verwelkom Staalmeester tot die familie 16 Silo's - ‘n kort geskiedenis 18 Silobouprogramme deur die jare 42 Militêre presisiegogga by Grainovation 44 13 jaar van die "spel van here” 46 Senwes nou in die Oos-Kaap! 50 Dipsie is nóú die vertoonvenster van hierdie stoettery 10 Wenke vir Herfs en Vroeë Winter 20 Herfs, Oestyd en Nampo 22 Oorwintering: Waar lê die uitdagings? 26 Hittespanning en vleisbeesproduksie 29 Die mikotoksienrisiko in ru-voer en kuilvoer  FINANSIEEL 64 Senwes Graanmakelaars: El Niño-jare: Wat het gebeur in die verlede? 68 Graanmarkvooruitsigte: Herfs 2019  RUBRIEKE 02 Uit die woord: Dra jy vye? 72 Kos vir die Siel: Milanie Vosloo - Jy’s sterker as wat jy dink! Verál wanneer jy swak voel!  LEEFSTYL 62 In die kombuis: Klapper/Sjokolade/ Koffiekoek 71 Tuinrubriek: Maak gereed, die winter is hier! 72 Wen ‘n kopie van Hoop wat kaalvoet loop Maak seker jy ontvang die eScenario e-nuusbrief elke tweede maand vir maatskappy- en bedryfsnuus. Teken in by www.senwes.co.za. SENWES SCENARIO | HERFS 2019 01