Senwes Scenario April / Mei 2019 | Page 14

Theme: ve Har st Time INNOVASIE Oestyd - Is Metingstyd - Voedselnaspoorbaarheid regdeur die waardeketting Nampo Oesdag is sinoniem met die bymekaarkom van alle rolspelers in die landbouwaardeketting. Die geïntegreerde waardeketting en verwante voedselsekuriteit trek aandag wêreldwyd. Verbruikers raak meer opgevoed en vra meer vrae oor die produksie van hul voedsel. Hierdie artikel ondersoek 'n paar voedselnaspeurbaarheidstendense binne die landbouwaardeketting.  Deur Martin van Zyl Senwes Group Executive: Innovation and Integrated Solutions O or die afgelope paar jaar het die publieke mening aansienlik verander oor die belangrikheid van deursig- tige voedselinligting. Dit blyk dat die publieke vertroue in die voedselverskaffingsketting aansienlik verlaag het. Wat sal die effek van hierdie verandering op die korttermyntoekoms van voedselna- speurbaarheid wees? Die Internasionale Voedselinligtingstigting (IFIC) sê die volgende: “Verbruikers wil weet hoe hul voedsel geproduseer word, waar dit vandaan kom en die kwaliteit van die bestanddele daarvan. Hulle het ook meer omvattende vrae oor omgewingsvolhoubaarheid en baie wil handelsmerke hê wat met hul breër sosiale waardes belyn.”  –  IFIC 12 SENWES SCENARIO | HERFS 2019