Senwes Scenario April / Mei 2018 | Page 67

’n Eeu van sukses. ’n Baanbreker in die kunsmisbedryf sedert 1918, toe Kynoch een van die eerste Kunsmisaanlegte in Suid-Afrika gebou het by Umbogintwini. Die maatskappy het van krag tot krag gegroei om die handelsmerk te word waarin Suid-Afrikaanse voedselprodusente vandag nog glo – 100 jaar later. Op grond van ons ryk erf