Senwes Scenario April / Mei 2018 - Page 6

LANDBOUKUNDIG Tema: Oes Die finansiële impak van effektief stroop ’n Goeie oes is die resultaat van noukeurige werk regdeur die produksiesiklus tot by stroop.  Deur Petrus van Staden, Lourens Janse van Rensburg, Boet van Zyl & DW de Villiers D ie stroopproses verg ook deeg­like beplanning, instand- houdingswerk en instelling om dit effektief af te handel. Die tyd daaraan spandeer kan verliese be­perk en wins verhoog.  WAT IS DIE AANDUIDING EN GEVOLG VAN ONEFFEKTIEWE STROOP? V