Senwes Scenario April / Mei 2018 | Page 5

ALGEMEEN Pieter & Tshepo HET JY GEWEET? Marmotplase word bedryf in Peru en ander Latyns- Ame­rikaanse lande. Sowat 65 miljoen marmotte word jaarliks in Peru geëet. Lynette, Rachel. 2013. Producing Meat: The Techno­logy of Farming. Chicago, IL: Heinemann Library. Wetenskaplike naam: Cavia porcellus Lewensduur: 4 tot 8 jaar Dragtigheidsduur: 59 tot 72 days (volwassene) Gewig: 0.7 – 1.2 kg (volwassene) Oestyd vir produsente en Senwes Scenario! Na maande se beplanning en navorsing is ons trots om die nuwe Senwes Scenario bekend te stel. r o o l Ora oor... geh FRANCOIS STRYDOM Senwes HUB Oor min keuses en baie verantwoorde- likhede. ‶ Die feit is doodeenvoudig dat 99% van enige land se bevol­ king eintlik maar min keuses het en moet elkeen sy sake maar ERNEST PRINGLE hande sit, van die staat afhank- lik is, net afbreek en brand en Voorsitter van Agri SA se Grondsentrum van Uitnemendheid gemeenskappe wat besig is om In antwoord op die adjunk-minister van Landelike Ontwikkeling en Grond­her­ vorming, Mcebisi Skwatsha, se toespraak oor grondonteiening sonder vergoeding. ongedissiplineerd lewe, is die ″ geleidelik agteruit te gaan. NEIL HAMMAN ‶ Geen onteiening van grond Voorsitter van Agri SA se Arbeidbeleidskomitee tensy die Grondwet van Suid- sonder vergoeding kan plaasvind Rakende die feit dat ‘n verhoging van 5,6% in die minimumloon vir werkers in die plaassektor vasgestel is. Dit is ingevolge die sektorale vasstelling en sal op 1 Maart 2018 in werking tree. Dit sal van toepassing wees totdat die nasionale mini­ mumloon, wat vanaf 1 Mei 2018 geld, in werking tree. maak werk. Lande wat self die ‶ Terwyl arbeidskoste ’n groot wet en orde asook dissipline te arbeidsmag ewe noodsaaklik vir entrepreneurskap aan die dag Die ingewikkelde balans tussen Ongelukkig is die teendeel ook boerde­ryondernemings sal sekere verantwoordelikheid neem om kostebestuurder is, is ‘n tevrede handhaaf, hard werk en goeie optimale produksie in die sektor. lê, is altyd die duidelike wenners. lone en die volhoubaarheid van waar - mense wat met gevoude gevolge hê, soos werksverliese. ″ Afrika, 1996 (Wet 108 van 1996) gewysig word nie... dit sal ’n tyd­ rowende proses wees waaroor omvattend gekonsulteer sal moet word en die nodige meerderheid van stemme in die parlement ten gunste daarvan uitgebring moet ″ word. CALLIE ROOS Motiveringspreker tydens die 2018 Senwes Grainlink Konferensie ‶ Gryp die geleentheid aan. Geleenthede kom gewoonlik in ″ taai tye. SENWES SCENARIO | HERFS 2018 03