Senwes Scenario April / Mei 2018 | Page 47

AREAFOKUS HARTBEESFONTEIN: PERSONEEL HARTBEESFONTEIN SENWES GRAINLINK SILO Die Senwes Grainlnk Hartbeesfontein silo met sy 20 silobuise het ‘n kapasiteit van 101 000 ton en is op 12 Mei 1978 deur die Minister van Landbou, Hendrik Schoeman geopen. HARTBEESFONTEIN HINTERLAND TAK Waar: Die tak is ook langs die R507 geleë, soos jy van Hartbeesfontein na Ottosdal ry, net sowat ‘n kilometer verby die Senwes Grainlink Silo. Kontaknommer: 018 431 0690/1/2 Takbestuurder Waldo Venter Hinterland takbestuurder Die seintoring, Hartbeesfontein se bekend­ ste baken. Die toring is 265 m hoog en 10de op die lys van die hoogste strukture in Suid-Afrika. Daar is ook ʼn spook op die dorp waar ene dr Biddenkamp gepraktiseer het en dan is daar ook baie geskiedenis by die begraafplase, Marietjie Robinson se beken­de blikversameling van 1 400 blikke en ʼn krokodilplaas van die 2007 Noordwes Wildsboer en 2006 Boervrou van die Jaar, Rodene Lambrecht. Alhoewel perskes nie meer so volop is nie, is daar darem nog perskes net buite te dorp te koop, soos in die ou dae, en “Dan hoor jy hoe die railway perskes in die ketel val”. 018 431 0690 083 321 7942 Hartbeesfontein.Takbestuurder @hinterland.co.za Werkswinkelbestuurder Corné Kleingeld Senwes Equipment Werk