Senwes Scenario April / Mei 2018 - Page 45

BLOU BETEKEN SLIM ONTWERP VERMINDER BEWERKINGS SOLITAIR 9 LUGDRUKPLANTER kan maklik eeteenhede Veelsydige m f en ander te , ne bo ja so ook kanola, eer fynsade hant SOLITAIR 9 MET KRISTALL 9 rallelo- ede is op ‘n pa Die saadeenh onteer. m ge em te gram sis tdiepte. akkurate plan Dit verseker Die Solitair 9 van LEMKEN lewer nie net op sy eie puik resultate by die saai van fynsade nie, maar verminder bewerkings wanneer dit in kombinasie met verskeie LEMKEN implemente gebruik word. Elektriese uitmeet meganisme met lugdrukverdeler eenhede verseker akk urate plasing teen hoë spoed. Deur gelyktydig die grond te bewerk en te plant, verseker dit ‘n korter plantperiode. ■ ■ ■ ■ Kontak jou naaste areaverkoopsbestuurder om meer oor LEMKEN uit te vind Karel Munnik, direkteur + areaverkoopsbestuurder, 082-412-2577, k.munnik@lemken.com Blackie Swart, areaverkoopsbestuurder, 082-404-9651, b.swart@lemken.com Werkwydtes van 3 tot 6 m Ry-afstande van 12,5 of 15 cm Akkurate plantestand teen hoë spoed Volg grondkontoere uiters goed