Senwes Scenario April / Mei 2018 | Page 39

NUUS Wel jy vat die Scenari maak h o en jy om oop en blaa so en d i ho it lyk ne t lekker m kleurvo . Die lhei pak hom d, die gevoel e n jy in jou h andsak in. ‹ Groe p 2, We sselsb ron › Ek sou sê Scenario fokus bietjie wyer as byvoorbeeld net onderdele. Daar is iets vir die jagter, daar is iets vir die dames, daar is kompe­tisies. Daar is iets agter die lyne in Scenario, dis nou iets interessants... Scenario is meer ingestel op inligting. ‹ Groep 1, Bothaville › Mens kyk na hoe ’n ander boer begin boer, hoe reël hy goeters - dis baie interessant. En die raad wat hy vir die jongboer gee - al is ek nou nie meer ’n jong- boer nie lees ek ook daai raad!” ‹ Groep 6, Hartswater › Senwes Scenario dien tot ’n groot mate as Senwes se mondstuk en dra by tot Senwes se korporatiewe beeld, soos gesien in onderstaande grafiek. 79% 65.3 22.8 Verhoog (7-8) Verseker (9-10) 11.4 Tot 'n mate (5-6) Verhoog Senwes se korporatiewe beeld 0.5 Geen verhoging (1-4) Gemiddelde bydrae tot beeld van Senwes Laaste, maar nie die minste nie, BAIE DANKIE aan al ons lesers wat aan hierdie navorsingsprojek deelgeneem het. Ons waardeer u insette en vertrou dat ons op u voorstelle gereageer het. En natuurlik, enige verdere voorstelle is altyd welkom – e-pos u voorstelle aan ons redakteur. SENWES SCENARIO | HERFS 2018 37