Senwes Scenario April / Mei 2018 - Page 22

AREAFOKUS Van die Weste… na die Ooste… Die liedjie draai in my kop op die reis van meer as 1 000 kilometer vanaf die tradisionele Senwes-wêreld in die Noordwes, Vrystaat, Gauteng en Noord-Kaap na die nuwe uitbreiding van Senwes Equipment in die ooste van ons wonderlike land.  Deur Aubrey Kruger “F rom the west side to the east side” van Mike and The Mechanics sal altyd ’n treffer bly, hopelik net soos die uitbreiding van Senwes Equipment in die Oos-Kaap. Senwes is die afgelope paar jaar al in die Oos-Kaap bedrywig by Aliwal-Noord en Ugie, wat sedert 2016 in bedryf is, en nou ook Oos-Londen. Oos-Londen is gewoonlik sinoniem met son, see, strand en sand maar nou is daar ’n nuwe S wat in die gebied ingetrek het, en dis verseker die S van Senwes Equipment. SENWES EQUIPMENT IN OOS-LONDEN Ons het besluit dat dit hoog tyd is om ’n draai hier te maak waar die nuwe 20 SENWES SCENARIO | HERFS 2018 Senwes Equipment tak in 2016 gevestig is. Takbestuurder Riaan Grobler vertel dat hulle reeds in November 2016 die gebi Y[ܛY\][[Y]Y\\ M™X\\\[ۙY[\˂RTQHSSTTURTQSYHZ\YH[[\\]Z\Y[Y]BY\ۙY[YH[Sۙ[\B[X[HY[X[[HH]\\YB[Y\Y[\Y\[YHXYY]\ZY[[YH\Y[[[KBX\ښ[\YK[H[\YYZ[]\BX\Y\8'ۜHۜ[HYB[H[YHXX]\HH[[HYH\ 'B]YY\\YH\Y\[ BZ[H]ZYH\[[YH[\[\Z[H[YHܙ\\X][YH\[YH[[[ Y\\Y[B\[H[YHܝ[Y[HYY\