Senwes Scenario April / Mei 2017 | Page 60

•••• KOMP E TI SI E Wen ’n kopie van Leandie du Randt se nuwe boek D ie aktrise, Leandie du Randt, is tans besig om haar nuwe boek landswyd te bemark. Haar nuwe boek getiteld 58 Gemaklik in Jou Eie Lyf, WEES DIE BESTE JY, maak opslae sedert sy geskiedenis gemaak het om die eerste aktrise te word wat op ’n landswye toer is om haar boek te bemark. Sy het nie minder nie as 35 optredes, waartydens sy ook oor die inhoud van haar boek gesels. Leandie is alombekend vir haar rolle as Ivanka Gouws in die sepie Binnelanders en Mieke in die Afrikaanse reeks, Getroud met Rugby. Sy is dan te siene in die rolprente Semi-Soet, Klein Karoo, Die Windpomp, Mooirivier, Strikdas en Hollywood in My Huis, om net ’n paar op te noem. WEN MET SENWES EN LEANDIE DU RANDT Senwes Scenario lesers staan ’n kans om ’n getekende eksemplaar van haar boek te wen. Een gelukkige leser kan ’n kopie van Jou Eie Lyf, WEES DIE BESTE JY wen. SMS slegs Senwes, Leandie, jou naam, telefoonnommer en e-posadres na 31022 voor 31 Mei 2017. Standaard sms-tariewe geld en geen werknemers van Senwes mag deelneem nie. Vir die volledige kompetisiereëls, besoek die webtuiste www.senwes.co.za.