Senwes Scenario April / Mei 2017 | Page 5

••• • • A L L E S E N N O G WAT • • Pieter & Tshepo EWN NUUS Rakende die vloede die afgelope tyd: Mens dink so baie aan die positiewe aspekte van reën vir die landbousek- tor, maar die feit is dat daar gewoon- lik ’n ander kant van die muntstuk te voorskyn kom. “ OP Donderdag, 2 Maart 2017 is motoriste wat van die Gillooly’s-afrit gebruik gemaak het, veral deur die vloede getref. Gebiede wat getref is sluit in Randburg, Roodepoort en Alberton waar ten minste 20 huise geaffekteer is. ” PAUL MARÉ Senwes produsent “ ONDERSTEUN die ouens wat aan jou diens verskaf en wat naby jou is. As dit met hulle goed gaan, gaan dit ook goed met jou - want indirek is hulle mos ook jou ven- noot. ” MIKE MLENGANA Direkteur-Generaal van die Landboudepartement “ ONS moet almal bydra tot die ontwikkeling en evolusie van die landboustrategie. Ons gaan nie meer in ’n kantoor sit en vir jou beplan, sonder jou nie. ” DS QUINTUS SCHOLTZ NG Kerk Doringkruin Tydens die opening van die 2017 Graan SA Kongres. “ EK wil vir elke boer vra, wat is jou prioriteit? Want as jy weet Die baie reën wat in Februarie uitgesak het, het produsente baie vreugde verskaf, maar vloede het ongelukkig op plekke ook nadele gehad. wat jou prioriteit is, dan weet ek wat is jou identiteit. Ek wil sê die tyd is nou! Loop saam met Jesus, volg Hom en wees burgers van die ewige lewe. ” STAAN PRODUSENTE BY IN DROOGTETYD D ie Agri SA Droogte­­­ ramp­­fonds het jou hulp nodig. GREGORY SMITH Navorsingsassistent by Agri SA, Department: Naturlike Hulpbronne “ DIE kommer met betrekking tot skaliegasontwikkeling is realisties, verstaanbaar en kan nie geïgnoreer word nie. Water is die lewensbron van boerderygemeenskappe en dit is belangrik om begrip te hê vir moontlike toekomstige konflikte van belang en die aanbevelings wat gemaak is om potensiële risiko's te verminder. ” KOBUS VISSER Direkteur Korporatiewe Skakeling, Agri SA “ DIE grondbesettingsuitsprake wat uit verskeie oorde gepropageer word en die afgelope tyd in die media gerapporteer is, is ten sterkste deur Agri SA se Landelike Beveiligingskomitee veroordeel tydens ’n onlangse vergadering met ’n hoëvlak polisieafvaardi­ ging. ” MAAK SÓ JOU DONASIE Donasies kan gemaak word via die webblad www.droogte­ rampfonds.co.za met verskeie betalings­wyses soos EFT, Krediet­ kaart, Tjek- en Debiet­kaarte, Kits, EFS, SnapScan of Premietarief SMS teen R30 per sms. HOEKOM MOET EK BYDRA? Senwes doen ’n beroep op alle besorgde Suid-Afrikaners om ons produsente by te staan, aangesien hul bydrae krities is vir die voed- selsekuriteit van ons land en die plattelandse ekonomie. MIKE MLENGANA Direkteur-Generaal van die Landboudepartement “ DIT is gevaarlik om met 'n persoon te werk wat min kennis en baie mag het. Ek is van mening dat die persoon wat werklik mag het, die persoon is wat 'n diens lewer aan ander.”. ” SENWES Scenario • APRIL/MEI 2017 3