Senwes Scenario April / Mei 2017 | Page 48

••••
GRAANMARKVOORUITSIGTE

April en Mei 2017 : Markverwikkelinge

THYS GROBBELAAR SENIOR GRAANANALIS , SENWES GRAINLINK
DIE DOEL VAN DIE ARTI KEL IS OM ’ N BREË MARK OOR SIG VAN DIE BELANGRIKSTE GRANE EN OLIESADE TE GEE AANGE- SIEN DAAR ’ N REDELIKE TYDS- VERLOOP TUSSEN DIE SKRYF VAN DIE ARTIKEL EN DIE PU BLI- KASIE DAARVAN IS .
46
Prysdrywers in die graanen oliesademarkte
INTERNASIONALE FUNDAMENTELE FAKTORE
Internasionale ekonomiese situasie Die dollar het die afgelope tyd redelik verswak teenoor die belang rikste geldeenhede in die wêreld . Die rand het in die proses weer versterk teenoor die dollar . Die rand / dollar wisselkoers , het van die veranderlikes wat op die kommoditeitspryse van Suid- Afrika in werk , seker die grootste korrelasie . Die versterking van die rand sal dus ook redelik negatief op ons plaaslike kommoditeitspryse inwerk ( Grafiek 1 ).
Internasionale kommoditeitspryse Groot oordragvoorrade en relatief gunstige groeitoestande oor die grootste deel van die wêreld plaas redelike druk op die internasionale prys van byvoorbeeld mielies , ko ring en sojabone . Grafiek 2 dui die prysverloop van geel mielies op die Chicago termyn beurs aan . Die
APRIL / MEI 2017 • SENWES Scenario
Grafiek 1 . Die R /$ -wisselkoersbeweging .
Grafiek 2 . Amerikaanse geelmielieprys ( c / bu ) beweging op CBOT ( Reuters ).
grafiek dui wel ’ n effense styging in die Amerikaanse geelmielieprys aan , maar dit val met hulle tradisionele prystendens waar pryse na strooptyd stadigaan styg totdat die bestuiwingsproses afgehandel is en daar klarigheid oor die oes is . Die Amerikaanse mielieprys het redelik gedaal die afgelope drie seisoene . Die rela tiewe lae Amerikaanse geelmie lieprys plaas wel druk op die Suid- Afrikaanse wit- en geelmielieprys .
Energiepryse Soos bekend gebruik die Amerikaners ongeveer 35 % van hulle totale mielieoes om etanol te produseer . Teen die huidige prysvlakke van Amerikaanse ru-olie , maak sewe van die grootste etanolaanlegte in die VSA ’ n