Senwes Scenario April / Mei 2017 | Page 41

HAN DE L S N U U S ••• • • • • Agri-Hertzogville wen R10 000 van John Deere Finance D ie Agri-Hertzogville Boere-unie het ’n 45-man delegasie gestuur om die eerste Senwes Equipment Ekspo by Nampo Park op 8 en 9 Februarie vanjaar by te woon en daardeur ’n verstommende R10 000, goedgunstiglik geskenk deur John Deere Finance, gewen. Indien Senwes Equipment Uitvoerende Bestuurder, Ferdie Pieterse, bekommerd was oor die aantal persone wat die ekspo sou bywoon, was dit nie nodig nie. Meer as 1 200 produsente, belanghebbendes en hul vrouens het die geleen- theid bygewoon, wat oor twee dae gestrek het. ’n Indrukwekkende versameling John Deere en JCB produkte is vertoon en daar was ook verskeie voorstellings deur maatskappye soos John Deere, JCB, Rovic Leers en andere. Lees meer daaroor op bladsy 10 en 11 in die Senwes Scenario. C M Y CM MY CY Beskerm jou waardevolle plante NOU teen suigende- en bytende insekte. Meridian • Voorkomende en korrektiewe sistemiese behandeling teen italiaanse sipresluise en plantluise op rose • Beheer miswurms (kewerlarwes) en molkrieke • Vinnige, langdurige beheer • Maklike, gerieflike worteltoediening (gronddeurweking) • Veiliger, omgewingsverantwoordelike groenbandformulasie • Verpak in wateroplosbare sakkies, dus geen meet/hantering van produk CMY K Complete 350 SC • Voorkomende en korrektiewe sistemiese behandeling teen plantluise, blaarmyners, rooidopluise, blaaspootjie, witvlieg en psylla (bladvlooi) op sitrusbome, groente en sierplante • Seisoenale toediening • Maklike, gerieflike worteltoediening (gronddeurweking) Foto bo: Marius Groenewald, Voorsitter van Agri-Hertzog­ ville, en sy vrou Tania, ontvang hul prys van Ferdie Pieterse en John Deere se Gebiedsbestuurder, Philip du Plessis. Marius sê die prys is baie welkom en sal terugge- ploeg word in die boere-unie. Tania het Senwes Equipment se eerste Ekspo geloof en gesê dat dit “baie interessant was vir die dames, veral die motiveringspraatjie deur aktrise Leandie du Randt, en die optrede deur sangeres Irene-Louise van Wyk”. Ferdie het bygevoeg dat die sukses van die ekspo beteken dat dit moontlik ’n jaarlikse ge­beurtenis kan word. SENWES Scenario • APRIL/MEI 2017 39 Om meer uit te vind oor ons volledige reeks produkte, kontak ons by 0861 PROTEK (0861 77 68 35) www.proteksa.co.za Wet 36 van 1947 Complete 350 SC: Imidachloprid 350 g/l, L7959, SKADELIK Registrasiehouer: Arysta L ifeScience Suid-Afrika (Edms) Bpk, Reg No 2009/019713/07 Meridian: Thiamethoxam 250 g/kg, L7824, VERSIGTIG Registrasiehouer: Syngenta (Pty) Ltd, Reg No 1998/013761/07 Versprei deur Protek, 'n divisie van PE BEE Agri (Edms) Bpk, Posbus 72, Heidelberg, 1438, Tel (011) 812 9800 or 0861 PROTEK (0861) 77 68 35, www.proteksa.co.za