Senwes Scenario April / Mei 2017 | Page 28

•••• NUUS Wat is ’n QR-kode? ’n Vinnigereaksiekode (Quick Response Code) of QR-kode, is ’n nuttige manier om met digitale media te skakel. Hierdie tweedimensionele sta- afkodestelsel is ’n portaal na meer inligting oor die onderwerp, item of diens in gedrukte formaat. 26 26 HOE SKANDEER EK ’N QR-KODE? Slimfone is die sleutel en terwyl jy deur die Senwes Scenario blaai, kan jy hierdie QR-kodes skandeer vir meer toepaslike inligting. Laai ’n QR Kodeleser af by die onder- skeie toepassingswinkels en word APRIL/MEI 2017 • SENWES Scenario deel van hierdie wêreld van digi- tale kundigheid. As jy eers ’n QR-Kode­leser­ toepassing op jou slimfoon het, kan jy die staafkodes skandeer, wat as direkte skakel dien na waar ons jou wil neem. TEKEN IN OP ONS NUUSBRIEF DEUR HIERDIE QR-KODE TE SKANDEER http://senwes.co/ssubscribe