Senwes Scenario April / Mei 2017 | Page 13

Die dames by Senwes Equipment bring die John Deere grassnyers kompleet soos modelle in! Van voor is Ralie Fourie, Cathleen Powell, Sanet Basson en Muriel van Aswegen. ••• • • N UUS • • Meer as 600 produ­sente het elke dag van die 2017 Senwes Ekspo bygewoon. Modelle van talle verskaffers is voor die produsente paradeer. Ds Jackie van Zyl open die eerste dag op gepaste wyse. Steve Thurtell (Falcon) Lucas Groene­wald (John Deere) Carel Munnik (Lemken) Willie Human (Rovic Leers) Brian Nieuwoudt (Orthman) Die takbestuurder van Hartbeesfon- tein, Jana van der Westhuizen, en aktrise Leandie du Randt en die sanger Irene-Louise van Wyk. Leandie en Irene-Louise het tydens die ver­rigtinge vir die vroue opgetree. Lemken se modelle was ook daar. Falcon was ook teenwoordig. Aksie, aksie, aksie soos pro- dusente model op model bekyk! SENWES Scenario • APRIL/MEI 2017 11