Senwes Scenario April / Mei 2017 - Page 10

•••• NUUS VROUEPROGRAM aangebied in die GL Events-tent DINSDAG – 16 Mei 2917 9:45 Sielskos vir die dag – Retha de Villiers Revive our hearts South Africa 9:55 Plaaskombuis Elma Postma en Arina du Plessis van Landbouweekblad Appels (tert, slaai en sop) 10:55 Standard Bank-gesprekke Moving forward 11:00 Mooi storie Lizz Meiring geborg deur Standard Bank 12:00 My plek of joune Isabel Barends Dekor 101: Só pak jy dekor aan WOENSDAG – 17 Mei 2017 9:45 Sielskos vir die dag – Retha de Villiers Revive our hearts South Africa 10:00 My plek of joune Isabel Barends Toorkrag van 'n verfkwas 11:00 Plaaskombuis Elma Postma en Arina du Plessis van Landbouweekblad Mielies (polenta, paptert, wafels) 11:55 Standard Bank-gesprekke Moving forward 12:00 Mooi storie Lizz Meiring geborg deur Standard Bank DONDERDAG – 18 Mei 2017 9:45 Sielskos vir die dag – Retha de Villiers Revive our hearts South Africa 10:00 Plaaskombuis Elma Postma en Arina du Plessis van Landbouweekblad Vleis (kerrie, boerewors, sosaties) 10:55 Standard Bank-gesprekke Moving forward 11:00 Mooi storie Lizz Meiring geborg deur Standard Bank 12:00 My plek of joune Isabel Barends Divas doen dit self – basiese DDS- hulpmiddels en hoe om dit te gebruik VRYDAG – 19 Mei 2017 9:45 Sielskos vir die dag – Retha de Villiers Revive our hearts South Africa 9:55 Standard Bank-gesprekke Moving forward 10:00 Mooi storie Lizz Meiring geborg deur Standard Bank 11:00 My plek of joune Isabel Barends Die duiwel is in die detail – hoe om dekor af te rond. 12:00 Plaaskombuis Elma Postma en Arina du Plessis van Landbouweekblad Suiwel (melktertgevulde pannekoek, melkkos, macaroni-en-kaasskywe) 8 2017 is Toit se vuurdoopjaar by Nampo VANJAAR IS NOU WEL AL DIE 51STE NAMPO JAAR, MAAR DIT IS DIE EERSTE JAAR WAARIN TOIT WESSELS DIE LEISELS OORNEEM AS HOOFORGANISEERDER VAN NAMPO. ONS HET BY HOM GAAN UITVIND OOR WAT SY VISIE VIR DIÉ LANDBOUSKOU IS. M et die intrapslag ver- tel hy dat sy doelwit nie uitsluitlik is om die rekord besoekersgetalle na te jaag nie. Dit nadat die 2016 Nampo ’n rekordgetal van 75 116 besoekers gehad het. “My visie is eerstens om besigheid te genereer.” Die 57-jarige is al sedert 2012 by Graan SA betrokke, waar hy begin het as streekskoördineerder in die Kaap en gevorder het tot assistent-bestuurder: bemarking van Nampo. Hy behartig ook die Kaapse kantoor, wat hom perfek voorberei het vir sy nuwe rol. Toit het al baie ander rolle vervul, soos voorsitter van die Heidelberg Boerevereniging, president van die Heidelberg Landbouskou, direkteur by Sentraal Suid-Kaap Koöperasie en graanverkryger en graanhandelaar in die Swartland en Suid-Kaap. Daar [][\H[[HX[8&[\]\Y[YHܛHH[YBX\ݚ[YKYH\[K[YH\Y[[YܚKB^˂܈HZ\ݚ\YH\BZY[ZΈ8'YHܛ\YKXX\]\]Y[HYYYY\\YHYHHܙݝ[Y]\YBHH\ 8'H\[] H[]X[]YHH8&[[pBH[KX\YH[]\›H8'[\H[X[\Y\'B]\[][ZY[\TS QRH M8(ST[\[š[YHX\ܛ B]ܙ] X\HX[YHܜZY[\[X]KB[Y\] H]&[X\[YH\Z™ܛ]ܙ[]8&[YܚXYZ[YܘXYX[YH[]\]Z][[[\\Z]HՈZ\[HB\YH[]HYHX\Zٛ۝Z[[ZY[\X\Y[[\\HZ\'[\\YHܛH[X\B[Y[Y[ZY\ܘX[H[YH\X[H\\\˸'BHYYZHZ]]ܚXBX[Y\Y[]\Y\XZZ\\Y]Y[Y H[YB\YZY][YH]][›Y][Z\Yܙ Hܙ[X\YY\X[]\YHܛX[YBܙ[\Y\\[[\[ۋ][X\\Y[܂YK[] X\Bۙ\[[[\\ NX\YHٛܙ[\Y\\[YB[\\Y˂X\[Y[]Z]HYB[\\YZ]HH\8'pB[Y[ZY[YZH]Y[\ۈ[[H[Z\YK'BY[[HܛHZ]Y[\›HHHHY]]BYۛYK\HYHZYB\[YHܘX[H[YKBYY[\H\X[