Senwes Scenario April / Mei 2016 | Page 67

Landbou bou die land uppe marketing A14042/SS . Landbou bly ‘n uitdaging ... Tog, teen alle verwagtinge in en in ‘n land wat dikwels gebuk gaan onder wisselvallige reënval en soms knellende droogtes, werk die land se voedselprodusente elke dag onvermoeid, omdat daar altyd nog ‘n seisoen is. Dit is hoekom ons voedselprodusente aanhou boer, met die oog op beter opbrengste, beter winste en om die land te voed – wat ookal die uitdagings. Dankie dat die land kan staatmaak op jou liefde vir die grond. As ‘n land sien ons die produk van jou harde werk en hoe jy die toekoms met vertroue tegemoet gaan. Kynoch – verbeterde doeltreffendheid deur innovasie. 011 317 2000 | [email protected] | www.kynoch.co.za Nie handeldrywend in die Wes-Kaap. Farmisco (Edms) Bpk. h.a. Kynoch Fertilizer Reg. Nr. 2009/0092541/07