T O E KO MSF O K US
•••
JENNY MATHEWS
BEWEEG DEUR RISIKO
NA VEERKRAGTIGHEID
BESIGHEID IS ALTYD 'N
DOBBELSPEL. DIT BEHELS
BAIE RAAIWERK. DAAR IS
’N PAAR SEKERHEDE EN
BAIE MOONTLIKHEDE.
NIEMAND WEET WAT ’N
UUR VAN NOU AF GAAN
GEBEUR NIE. DIE BESTE
WAT JY KAN DOEN IS OM
AANNAMES TE MAAK,
GEBASEER OP WAT AL
REEDS GEBEUR... EN
DAN OP JOU GEVOEL
STAAT TE MAAK! – TONY
MANNING, BESIGHEIDS
KONSULTANT
D
ie kombuisskaal op my
tafel is weer die middel
punt van belangstelling. Die drie
mans in my lewe, almal in khaki
geklee - kyk met groot belang
stelling na die resultaat. Natuurlik
- dis oesskattingstyd! My man het
een maal na die mieliekop gekyk
en aangekondig dat dit 220g weeg.
Beide ons seuns het die pitte van
die stronk gestroop, dit sorgvuldig
geweeg en met groot verbasing
gevra: “Hoe het Pa geraai?” Hy
glimlag, “Ek doen dit al vir baie
jare!” Ek het altyd gewonder wat
die doel van die oefening is, maar
ek is ook al deel van die besigheid
“vir baie jare lank”. En ek het
geleer om die proses te respek
teer. Die ou uitdrukking is waar:
Kennis is mag. Baie besluite moet
geneem word voor een oes van die
land af gehaal word en die begro
ting, beplanning en aankope vir
die volgende seisoen gedoen word.
Donald Rumsfeld, VSA se
voormalige Minister van Verdedi
ging, het eenmaal gesê daar is
dinge wat ons w Y]]ۜ