Senwes Scenario April / Mei 2016 | Page 60

16 NAMPO 20 59 58 & STAllETJIE DIS WEER DAAI TYD VAN DIE JAAR M VIND SELF UIT WAT BLOU BETEKEN Dis alweer tyd om die grond reg te kry vir volgende jaar en dan te hoop vir die reën. Maar dis ook weer tyd vir Nampo. Kom besoek gerus die LEMKEN-span gedurende Nampo 2016 om uit te vind wat blou vir jou kan beteken in die komende seisoen. Daar word nie net masjiene uitgestal nie, maar daar is ook ‘n reeks artikels uit die LEMKEN Fan Shop beskikbaar soos hieronder vertoon. Kontak jou naaste handelaar om meer oor LEMKEN uit te vind Blackie Swart, Area Verkoopbestuurder, 082-404-9651, [email protected]