•••
’‘ N
BO E R M AAK ’‘ N P L A N
DS. CAREL BOTMA
GEBREEK:
ALLES ’N RAMP
LEES: Genesis 3:1; 14-19
ALLES WAS MOOI EN
GOED. EN GOD HET
DAAROOR GEGLIMLAG...
M
aar die slang was listiger
as al die diere wat God
gemaak het en hy het die mens
verlei. Die eens volmaakte sim
fonie van die skepping het ’n vals
noot gekry. Trouens, dit het ont
aard in ’n chaos waarin die mens
voortaan moes leef en werk. Die
werklikheid waarin die mens hom
self bevind het, was onherstelbaar
gebroke.
Binne hierdie chaotiese omge
wing waarin die mens homself
bevind, poog ons voortdurend
om bronne bymekaar te maak of
die bestaande bronne te beskerm,
want dit gee ’n mate van struktuur
aan ons gebroke lewe en ons self
beeld.
In die praktyk beteken dit bloot
dat ons as gevolg van die