Senwes Scenario April / Mei 2016 | Page 57

PRO MO SIE -A R T IKE L in Tabel 1 gevolg word waar Complete Ruminant (V501) van Epol verskaf word as kragvoer­ komponent. Produsente wat genoegsame swak kwaliteit ruvoer het, kan “Frannie se mengsel” gebruik, wat bestaan uit 25 kilogram melasse, 25 kg ureum en 100 liter water gemeng. Die mengsel word dan in die verhouding 1 kilogram tot 10 kilogram swak hooi toegedien. Welke plan ook al gemaak word om diere deur die winter te neem, onthou hulle is rumendiere wat ruvoer met ’n veselfraksie be­­ nodig. Indien produsente toegang tot ander roumateriale het om te oorwinter is hulle welkom om met ons te skakel vir raad oor die kor­ rekte aanwending daarvan. Skakel Johan Mouton by 083 278 7746 of e-pos [email protected] vir meer inligting. ••• Produsente wat genoegsame swak kwaliteit ruvoer het, kan “Frannie se mengsel” gebruik, wat bestaan uit 25 kilogram melasse, 25 kg ureum en 100 liter water gemeng. SENWES Scenario • Apr/Mei 2016 55