Senwes Scenario April / Mei 2016 | Page 48

••• RUBR I E K GRAANMARKVOORUITSIGTE > VERVOLG VAN BLADSY 45 Daar is gerugte dat Durban Hawe nie vanjaar sonneblominvoere gaan hanteer nie weens die groot hoe­ veelheid mielies, sojabone, koring asook oliekoekmeel wat ingevoer moet word. Dit gaan aanleiding gee dat sonneblom in ’n tekortsitu­ asie vir die volgende bemarkings­ jaar gaan verkeer. Dit is sterk prysondersteunend. Grafiek 5. Die kontantprysbeweging van sonneblom en sojabone op die JSE. Tabel 1. Vraag en aanbod van sonneblom in Suid-Afrika. Sojabone Daar is hierdie seisoen sowat 167,000 hektaar minder sojabone aangeplant teenoor die vorige seisoen. Die droogte en hittego­ lf gedurende Januarie 2016 het opbrengste aansienlik benadeel. Dit gee aanleiding daartoe dat ’n berekende 200,000 ton sojabone ingevoer moet word. Dit sluit nie die verwagte invoere van 600,000 ton oliekoek en 170,000 ton sojaboon­olie in nie. Dit bring mee dat die sojaboonprys vir die groot­ ste deel van die bemarkingsjaar in die omgewing van die berekende invoerpariteit gaan beweeg. Ons kan eers vanaf Oktober/November ’n sterk prysbeweging verwag. OPSOMMING EN GEVOLGTREKKING Nieteenstaande lae internasionale pryse van die meeste graan- en oliesaadkommoditeite, beweeg die pryse van mielies, sonneblom en sojabone op die JSE op hoë vlakke. Die pryse beweeg meestal in die omgewing van die berekende in­ voerpariteit en hoër. Hoe hoër die onsekerheid oor beskikbaarheid van die kommoditeit hoe hoër die prys, soos in die geval van witmielies en sonneblom. Die swakker rand help prysbeweging aan. Na alle waarskyn­lik kan dié prystendens vir ’n tyd voortduur. Pryse sal weer laer beweeg wanneer daar meer seker­heid oor die situasie in die 2017/2018 bemarkingsjaar is. 46 BEMARKINGSJAAR Hektare Opbrengs Totale oes Beginvoorraad Invoere Surplus Aanpassing (Plaasverbruik) Beskikbare sonneblom Menslike verbruik Dierlike verbruik Gepers vir olie en oliekoek Ander Plaaslike vraag Uitvoere Totale vraag Eindvoorraad Oordrag as % van verbruik Benodigde pyplyn Benodigde invoere (met pyplyn) 2012/13 2013/14 2014/15 2015/16 2016/17 453 350 1,15 521 353 109 003 11 708 5 746 504 700 1,10 556 987 81 302 94 475 4 689 14 822 722 631 1 162 2 777 662 612 8 956 675 507 8 675 515 47 116 7,0% 598 950 1,39 831 942 47 116 63 000 6 000 576 000 1,15 659 981 92 927 40 000 5 000 687 150 1,00 686 738 44 207 5 000 948 057 500 3 000 850 000 9 241 862 741 50 862 791 85 266 9,9% 797 908 650 8 100 740 000 7 381 756 131 210 756 341 41 567 5,5% 735 945 850 9 000 740 000 8 500 758 350 100 758 450 -22 505 -3,0% 82 000 90 000 647 810 910 3 016 568 643 8 356 580 925 47 580 972 81 302 14,0% Tabel 2. Vraag en aanbod van sojabone in Suid-Afrika. BEMARKINGSJAAR Hektare Opbrengs Lewerbare oes Kommersiële lewering Terughoudings Beginvoorraad Invoere Surplus Beskikbare sojabone Menslike verbruik Dierlike verbruik Gepers vir olie en oliekoek Ander Plaaslike vraag Uitvoere Totale vraag Eindvoorraad Oordrag as % van verbruik Benodigde pyplyn Benodigde invoere Apr/Mei 2016 • SENWES Scenario 2012/13 2013/14 2014/15 2015/16 2016/17 472 000 1,38 651 360 623 900 26 100 306 100 300 516 500 1,52 787 094 762 311 24 783 61 806 500 2 572 849 400 24 860 155 000 561 382 11 580 752 822 15 390 768 212 61 806 8,2% 502 900 1,89 947 967 919 723 30 000 61 806 102 977 1 084 506 25 319 118 598 861 631 14 678 1 020 226 576 1 020 802 63 704 6,2% 687 300 1,56 1 069 989 1 038 000 32 000 63 704 140 000 8 650 1 250 354 24 500 124 000 1 000 000 14 100 1 162 600 4 500 1 167 100 83 254 7,2% 519 800 1,39 724 549 692 600 32 000 83 254 8 000 783 854 24 500 124 000 750 000 14 000 912 500 4 500 917 000 -133 146 -14,6% 127 900 200 000 930 300 27 000 144 700 412 300 42 100 626 100 157 500 783 600 68 639 11,0%