Senwes Scenario April / Mei 2016 | Page 39

AUBREY KRUGER N UUS Ken jou Certisure makelaar NICK BENADE in Potchefstroom WAT DOEN JY BY CERTISURE? Ek tree op as agent vir Certisure en oorsien korttermynversekeringsaktiwiteite. HOE HET JOU LOOPBAAN GEVORDER? Ek het aanvanklik in die Staats­ diens gewerk, maar is nou 20 jaar in die versekeringsbedryf. WAAR IS JY GEBORE EN WAAR HET JY GROOTGEWORD? Ek is in Krugersdorp gebore maar het in Vanderbijlpark grootge­ word. WAAR HET JY SKOOLGEGAAN? In Vanderbijlpark. WAT WAS JOU PLANNE NA SKOOL EN HOE HET DIT GEREALISEER? Na militêre opleiding was ek in verskeie fasette van hulpbron­ bestuur, totdat ek in 1996 in versekering begin het. HOE SIEN JY JOU TOEKOMS BINNE DIE MAATSKAPPY? Ek het voorheen ’n draai by Sen­ wes gemaak en is gemaklik om terug te wees. Ek is oop vir hernu­ wing - die tyd sal leer. WAT IS DIE BESTE RAAD WAT JY AAN JOU KLIËNTE SAL GEE? Maak seker jy verstaan wat jou polis behels. Moenie aannames maak nie. ••• WAT DOEN JY IN JOU VRYE TYD? Ek braai, geniet rugby, krieket asook stap, kamp en fotografie. Ek stel belang in Afrikaner-geskiede­ nis en genealogie. FAMILIE? Ek en Sanette is 29 jaar getroud met twee kinders, Nadine (27) en Werner (25). HOE DINK JY GAAN DIE MARK VERANDER? Regulering van finansiële dienste is hier om te bly. Professionele kennis sal toeneem en tot groter spesiali­ sasie lei. Ekonomiese onstabiliteit en maatskaplike vraagstukke lei tot ’n kleiner koek en hoër pryse. VAALBRUG DOLOMIET DOLOMIET ex Vaalbrug | Ca 19.6% Mg 11.7% – Reg. B2189 KALSIET ex Glaudina | Ca 30% Mg .58% – Reg. B4727 GREENTOP | 10% of 20% of 40% Dolomiet en Landbougipsmengsels Kontak ons vir PRODUKPRYSE asook VERVOERKWOTASIES VIR AL U LANDBOUKALK BEHOEFTES KONTAK: (/N>">>>>>n>>>$.6N>">> K3