Senwes Scenario April / Mei 2016 | Page 26

••• KO L LI G Herbert het ʼn Afrikaner stoetkudde met 200 teelkoeie, sowel as ‘n SA Vleismerino­ kudde van 600. Eenrigtingverkeer op Twee Oewers > VERVOLG VAN BLADSY 23 omdat dit ’n maatskappy is. Almal besin saam oor besluite, maar die ouens in die uitvoerende posisies neem die besluite. Bekwame per­ sone word aangestel, nie noodwen­ dig omdat hulle familie is nie - dis soms ’n groot probleem in ‘n fami­ lieboerdery. 24 SENWES Senwes is een van die top land­ boumaatskappy volgens Herbert. “Die diens wat hulle verskaf strek oor die hele spektrum van boer­ dery - van winkel tot store, raad en finansiering en meganisasie. Jy kry die full house by Senwes”. Hy is van mening dat Senwes ook kompe­terend in die mark is en produsente se behoeftes verstaan. “Die pakkie wat Senwes bied is goed.” JOHN DEERE IS SY KEUSE Met sewe John Deere trekkers, een John Deere gifspuit asook ’n John Deere stroper is hy groen en sal hy dit bly. Hy wil dit selfs uitbrei. Die keuse vir hom is maklik – “John Deere is een van die leierprodukte in die wêreld. Senwes is ’n groot John Deere agent en parte is altyd beskikbaar. Werktuigkundiges met Senwes bakkies daag vinnig by jou op.” Herbert se oupa was jare gelede ’n Ford handelaar in die gebied en sy besigheid, Lategan Ford, was een van die grootste verkopers in die wêreld. Die besigheid is later verkoop toe Oupa Lategan op 96-jarige ouderdom in 2012 oorlede is. “Toe ek hier aangekom het was dit net blou; nou is dit groen.” Dit is dus duidelik dat dinge verseker op Esther en Twee Oew­ ers Boer­dery verander met elke jaar waar ’n nuwe fase begin word. Geen wonder dat hier net vooruit geboer word. Esther in die Bybel was immers net ’n gewone mens wat geoormerk is om ’n volk te lei, en so gee dié plaas ook lei­ding as dit by landbousake kom. MAGAZINE YOUR AGRI CONNECTION INTERESTING AND RELEVANT AGRICULTURAL NEWS SENWES SCENARIO’S NEW APP IS HERE! • • • • • Page through our magazines Get your latest agricultural news Stay on top of the Agri calendar This app is also available in both English and Afrikaans! Manage your subscriptions Subscribe to our printed version it’s free & our electronic newsletter http://fwd2.co/ScenarioApple http://fwd2.co/ScenarioGoogle www.scenario.co.za