•••
AL G E M E E N
Hinterland
HINTERLAND,
die wildskomponent
vir Nampo!
HINTERLAND IS opgewonde
om vanjaar weer groot uitstal
ruimtes by die Graan SA Nampo
Oesdag in die Hinterland Saal (ou
Senwes Saal) beskikbaar te stel.
Cobus van Coller, Voorsitter van
Nampo Oesdag, is van mening dat
die uitbreiding van die wildskom
ponent, waar wildsvennootskappe
soos dié wat met Hinterland
gevorm is, waardevolle inligting en
produkte met besoekers gaan deel.
“Hierdie komponent wat stel
selmatig by die Oesdag ingefaseer
word, stel ‘n verdere vertakking
van die boerderybedryf ten toon.”
Met Hinterland se groot ver
skeidenheid produkte gaan jy
beslis jou spaarvarkie wil oopbreek!
Daar word spesifiek gefokus op
die Hinterland wapenreeks wat
aan die publiek beskikbaar sal
wees en daar gaan pryspromosies
wees waaroor die besoekers gaan
vuisslaan!
Wentzel Jonker, Aankoper van
Hinterland, moedig alle besoekers
aan om nie die Hinterl [