Senwes Scenario April / Mei 2015 | Page 82

INHOUD CONTENTS 3 Groete vanaf Senwes en Hinterland Besturende direkteure 5 Demonstrations and Nampo programme 7 Nampo in ‘n neutedop 9 Nation in conversation 11 Kom skud Jay se hand 11 Grainlink kompetisie N AMPO ••• NAMPOTYD is jollie-jollietyd Vandat ek kan onthou weet ek van die Oesdag naby Bothaville. Later was dit sommer net Nampo in die volksmond. Nog later het die titel nog langer geword Graan SA NAMPO Oesdag. Maar Nampo val steeds so lekker op die tong. Maar wat is in ‘n naam? Die kern van die fees bly oor die jare dieselfde. Dis een van die grootste landbouskoue in die wêreld waar produsente jaarliks saamtrek om meer te leer, te sien, te koop en as produsente in samehorigheid saam te kuier. Vanjaar se Graan SA NAMPO Oesdag beloof weer iets vir elkeen te hê. Van die boerepatente, demonstrasies tot die stalletjies behoort vir elke produsent en hul gesinne iets te bied wat sy besigheid of boerdery kan baat. Senwes is soos ander jare weer daar – kyk spesifiek uit vir Senwes Grainlink-stalletjie en Hinterland Wapens in die Hinterlandsaal (ou Senwes-saal). Senwes se grootmaakind, Nasie in Gesprek, het sy kinderskoene ontgroei en die naam het homself ook op KykNet se onbytprogram, Ontbytsake, as ‘n gerekende insetsel gevestig. Vanjaar sal meningsvormers, rolspelers in die landbou en gesaghebbendes weer sorg vir ‘n diskoersprogram waar stemme en menings gehoor kan word. Hierdie afskopprogram vind per uitnodiging plaas tydens die Oesdag. Gebruik hierdie anderste-bêreboekie om jou pad te vind by die Graan SA Nampo Oesdag, belangrike inligting te kry en te weet waarna om uit te sien. Hop on the Mielie-hop... IF YOU WOULD LIKE TO MISS THE TRAFFIC TO THE NAMPO HARVEST FESTIVAL YOU CAN ALWAYS HOP ON THE MIELIEHOP. For more information contact the chair-person: 80 Hettienne von Abo-Moolman Cell: 072 652 1261 – Bookings Cell: 083 439 1140 – Hettienne Tel/Fax: 056 515 3549 E-mail: [email protected] Website: www.pannarmieliehop.co.za April/Mei 2015 • SENWES Scenario