Senwes Scenario April / Mei 2015 - Page 81

••• N A MPO Prodist los sy merk BY NAMPO 2015 MET NAMPO NET OM DIE DRAAI, IS DIE AFWAGTING EN ENERGIE, WAT TIPIES IS VAN HIERDIE GROOT LANDBOUSKOU, REEDS DUIDELIK SIGBAAR. D ie Prodist span staan weer gereed om hul produkreekse daar te gaan uitstal. Besoekers kan hier uitsien na demonstrasies en ‘n eerste kykie na nuwe produkte. Op Prodist se uitstalling, digby die John Deere saal, is die nuutste toevoegings in Wortex drukpompe, oppervlak pompe en dompelpompe, asook Agpro vu