•••
HO OF STOR I E
Help en leer swart boere –
hulle het mentors nodig. Ek
verwag van wit boere om te
mentor en ander te leer.
OOR PLAASMOORDE
Plaasaanvallers is kriminele.
As hulle net weet wat doen
dit aan ons land as hulle
mense op plase aanval. Dit
skep nie beleggersvertroue
nie. Ons moet hierdie
kriminele isoleer. Hulle is
agter die geld aan. Die boere
is sagte teikens omdat hulle
op afgeleë plekke bly. Ek
werk reeds saam met die
polisie sodat daar opgetree
kan word dat boere en hul
werkers veilig bly en werk.
SY PLEIDOOI EN
DANKBAARHEID
Dankie vir ‘n
vennootskappe met
mense soos Graan SA.
Ons moet saamwerk
aan oplossings, sodat
ons trots kan wees en
ons die nasie kan voer.
Ons kan nie die weer
beheer nie, maar as die
regering kan ons help
en na jul klagtes luister
soos byvoorbeeld
met die bystand van
waterlisensies. Ek
vra vir vennootskappe.
‘n Boer maak ‘n plan en
‘n plan moet gemaak word...
Kom ons stel Suid-Afrika
eerste. Kom ons wees trots.
Ek wil sien dat die rol van
plaaswerkers en boere as die
belangrikste geag word.
Ek is julle ambassadeur.
Ek werk saam met julle.
Ek wil jul probleme hoor.
Julle probleme en julle
vrese is ook ons s’n.
TEKEN IN:
VOLTOOI DIE VOLGENDE INLIGTING OM IN TE TEKEN VIR DIE
SENWES SCENARIO-TYDSKRIF:
Naam:
Posadres:
Poskode:
Woonbuurt:
Dorp:
Kontaknommer:
Epos adres:
Stuur na Posbus 31, Klerksdorp 2570 of faks na 0809414011
of epos aan [email protected]