Senwes Scenario April / Mei 2015 | Page 53

R UB R IE K ••• tabel (bo) is ‘n vraag en aanbod berekening teen verskillende opbrengs scenario’s van witmielies. Die verbruiksyfers is afgelei uit die NAMC se Suid-Afrikaanse Vraag en Aanbod verslag van die 3 Maart 2015. Die NOK dui met hulle oesskatting van die 26 Februarie 2015 aan dat ‘n witmielies oes van 3.22 ton per hektaar in Suid Afrika verwag word. Met die oesgrootte soos die NOK aandui, is die berekende oordragvoorraad redelik gemaklik en word uitvoere nie verwag nie. Sou die opbrengs enigsins laer daal as wat die NOK aandui, bring dit waarskynlik invoere in gedrang om die benodigde pyplyn voorraad te verseker. ‘n Verlaging in slegs 0,2 ton/hektaar opbrengs van witmielies sal SENWES Scenario • April/Mei 2015 51